Tag: Interior Design

  • Ons leefruimtes is verlengstukke van onsself

    Ons leefruimtes is verlengstukke van onsself

    •

    Ons leefruimtes of huise is verlengstukke van onsself. Só word die persoonlikhede en voorkeure van die inwoners direk weerkaats met die verfkleure, kunswerke en meubels wat in ons tuistes is. Interieurtendense is ook deesdae heelwat “losser” en nie meer so beperkend nie. Die dae is verby dat die gordyne, verfkleur…